Wednesday 1 May 2013

Hallo julle

Hier is Mei se katalogus. Besoek www.marjoleinstolper.wix.com/lieflikker om die Katalogus af te laai.

Die Madeliefie saadjies is steeds op SPESIALE AANBOD - R25 vir 400+ saadjies. Koop nou en saai nog in Mei. Dit sal verseker dat julle pragtige oranje blommetjies het om die winter se grouheid op te vrolik!
Inline image 1


Lief-likker stal uit:
Is jy lus vir 'n lekker gesellige mark met mooi hand- en tuisgemaakte produkte. Lief-likker en vele ander stal uit by Lila Mark.

Handgemaak; Kreatief; Oorspronklik; Uniek
en die beste...Bekostigbaar!

Geniet 'n koppie koffie/tee & stukkie koek! (R20)

Lila Mark is Saterdag 4 Mei en almal is welkom tussen 9:00 en 12:00!
Adres: Anso straat 52 (Reg agter Kolonnade Retail Park), Pretoria

Ons hoop ons sien julle daar!!! Almal is welkom - nooi gerus vriende en familie.

Lief-likker groete

No comments:

Post a Comment