Tuesday 23 April 2013


Lief-likker stal uit:
Is jy lus vir 'n lekker gesellige mark met mooi hand- en tuisgemaakte produkte. Lief-likker en vele ander stal uit by Lila Mark.

Handgemaak; Kreatief; Oorspronklik; Uniek
en die beste...Bekostigbaar!

Geniet 'n koppie koffie/tee & stukkie koek! (R20)

Lila Mark is Saterdag 4 Mei en almal is welkom tussen 9:00 en 12:00!
Adres: Anso straat 52 (Reg agter Kolonnade Retail Park)

No comments:

Post a Comment