Tuesday 2 April 2013


Hallo

Ten eerste baie dankie vir almal se ondersteuning. Julle help ons om van Lief-likker 'n sukses te maak.

Gaan kyk asb op ons webtuiste www.marjoleinstolper.wix.com/lieflikker vir April maand se katalogus.

Ons het die maand 2 spesiale aanbiedinge:
  1. Handgemaakte kaartjies vir slegs R12.50 (maak jou kaartjie keuse met ontvangs)
  2. Madeliefie Saadjies wat in Mei gesaai moet word vir slegs R25 vir ongeveer 200 saadjies

Ons hoor graag van jou!

Groete die Lief-likker span

No comments:

Post a Comment