Friday 15 March 2013

Dis alweer die middel van Maart maand. Onthou asb om jou bestellings te plaas as jy nog van die lieflike Maart maand produkte wil bestel. 

Onthou die spesiale aanbod: Pragtige hand-gemaakte en unieke kaartjies vir enige geleentheid vir slegs R12. Dis 'n groot winskopie en spaar baie van jou kosbare tyd. 

Ons sien uit na jou bestelling.

Groete die Lief-likker span

No comments:

Post a Comment