Monday 7 January 2013

Oor Lief-likker

Lief-likker is 'n klein begin van 'n groot droom van twee sussies.
Ons is 'n Internet gebaseerde 'winkel' in Pretoria wat vars en inspirerende artikels van plante tot kos verkoop.
Ons streef daarna om goeie kwaliteit produkte te lewer teen 'n bilike en bekostigbare prys.
Ons hoop om deur ons droom te leef kan ons julle lewe ook bereik en dit vir julle lekkerder en makliker maak.
E-pos ons gerus by lieflikker@gmail.com as jy meer wil weet of belangstel om ons katalogus te sien.

Mag ons droom jou verheug!

No comments:

Post a Comment