Wednesday 23 January 2013

Goeiedag lesers

Hou die spasie dop.....ons is hard besig om te werk aan 'n Katalogus wat ons hoop om op ons blog te he vanaf Februarie. Neem dan tyd en kies en keur van ons verskeidenheid produkte vir jou eie huis of om vir ander mense weg te gee.

Net om jou lus te maak.......hier is 'n voorsmakie van ons produkte:

Kaartjies

Handsak

Kruie

Saadjies

No comments:

Post a Comment