Wednesday 27 February 2013

Goeie dag mense

Ons splinternuwe Maart katalogus uitgawe is beskikbaar en dit is propvol nuwe produkte.

Gaan na www.marjoleinstolper.wix.com/lieflikker en laai daar die katalogus sowel as die bestelvorm af of e-pos ons vir die katalogus by lieflikker@gmail.com.

Ons hoop om sommer gou 'n bestelling van jou te ontvang!!

No comments:

Post a Comment