Saturday 2 February 2013

Goeie dag Lesers

Ons eeste katalogus en daarmee saam ons Februarie katalogus is beskikbaar. Vir enige iemand wat belangstel om dit te ontvang; stuur 'n 'blank' e-pos na lieflikker@gmail.com en ons maak seker jy kom op ons lys en ontvang maandeliks ons katalogus eerste.

Saam met die katalogus stuur ons 'n bestelvorm uit wat ons graag voor of op die 15de van elke maand wil terug ontvang sodat ons dan voor die einde van elke maand die produk by jou kan uitkry.
Die maksimum wagtyd vir 'n bestelde produk is 12 dae.

No comments:

Post a Comment